)

Hoërskool Nelspruit skop 2018 af met 1400 leerders

Hoërskool Nelspruit in Mpumalanga het Woensdag 17 Januarie 2017 oudergewoonte die jaar met saalopening, en ‘n leerdertal van 1400, afgeskop waartydens sewe nuwe personeellede, sowel as die nuwe gr.8’s verwelkom is.

Nuwe onderwysers wat dié jaar by NHS aansluit is op die foto heel bo:

(voor) Judike Piso (Wiskunde en Geografie), Marlene Rautenbach (Fisiese Wetenskap), Charmaine Lemmer (Wiskundige Geletterdheid en Toerisme), (agter) Loise Helberg (Afrikaans), Bessie Breytenbach (Afrikaans), Arina Breytenbach (Ekonomiese Wetenskappe) en Hené Swanepoel (Lewensoriëntering).

Daar bestaan geen twyfel dat die aanstelling van bogenoemde personeellede ‘n waardevolle bydrae tot gehalte onderwys in Hoërskool Nelspruit sal lewer nie.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal