)

Hoërskool Nelspruit leerderpresteer in padfietswedren

Sias Joubert van Hoërskool Nelspruit het Sondag 6 Mei aan die 100 Cycle Challenge in Germiston deelgeneem. Dit is ‘n kategorie 2.1 UCI 100km-padfietswedren waartydens Elite-ryers in spanne deelneem met ‘n minimum van vier ryers.

Sias het vir Team Farmacon gery en algeheel 12de in die “Elite bunch sprint finish”geëindig. Hy het ook ‘n vyfde plek (uit 61) in sy o/23 kategorie behaal. Dit is veral ‘n prestasie omdat hy van Suid-Afrika se bekendste padfietsryers soos Brat Potgieter in die “sprint” gewen het

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal