)

Leerder van Hoërskool Nelspruit presteer in Engelse Olimpiade

Hoërskool Nelspruit se hoofdogter, Liesl Hartley, het onlangs aan die Engelse olimpiade (eerste addisionele taal) deelgeneem. Nie net het sy in die top 20 van die 2018 De Beers English Olympiad geëindig nie, maar in die top drie uit die 730 deelnemers van regoor die land.

Die olimpiade se  komitee nooi vir die eerste keer die top drie presteerders na die 2018 Nasionale Skolefees in Grahamstad van 6-10 Julie 2018. By die fees sal die leerders wat Engels as addisionele taal het by die top eerste taal-leerders aansluit.

Nellies is baie trots op Liesl!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal