Hoërskool Nelspruit se CANSA-kankerdebutante het Vrydag 18 Mei 2018, ‘n Shavathon tydens pouse op die grasperk voor die skool aangebied.
Leerders het die geleentheid gehad om teen ‘n klein fooi, met ‘n gekleurde bos hare rond te loop vir die dag. Fondse ingesamel is ten bate van CANSA.