)

Nellies hou Laeveld se naam hoog by interdistrikte tennis

Hoƫrskool Nelspruit se tennisspelers het die afgelope naweek die Laeveld by die interdistriktenniskampioenskappe verteenwoordig.

Die Laeveldse spanne het alle ouderdomsgroepe gewen en het die volgende Nellies wat goud gewen het, ingesluit:

0/18: Du Toit Wessels, Wiehann Hood, LezƩ v Biljon en Michelle Boshoff

0/15: Ruben Grundlingh, Ruben le Roux en Tammy Fourie

Uitspele om in aanraking te kom vir spanne vir 2019, begin later in die jaar. Datums sal op die D6 gekommunikeer word.

Baie geluk aan die leerders!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal