)
Nellies hou Laeveld se naam hoog by interdistrikte tennis

Hoërskool Nelspruit se tennisspelers het die afgelope naweek die Laeveld by die interdistriktenniskampioenskappe verteenwoordig.