Die meisies van Hoërskool Nelspruit se Huis Maré het Woensdag 1 Augustus dié koshuis se 58ste verjaarsdag gevier. Die dogterskoshuis op Hoërskool Nelspruit se skoolterrein is op 1 Augustus 1960 in gebruik geneem. Die geleentheid is hierdie jaar onder andere met dougnuts en koeldrank gevier!