Baie geluk aan mnr. DP Badenhorst (Hoërskool Nelspruit-sportspesialis: atletiek) wat gekies is as lid van die spanbestuur van die Atletiek Suid-Afrika-groep wat van 13-15 Julie by die Olympic Stadium in London, Engeland aan die Wêreldbeker gaan deelneem!
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










