)

Hoërskool Nelspruit help met watertenk vir Pro Gratia

Hoërskool Nelspruit se gr.9 verteenwoordigende leerderraad het Saterdag 28 Julie gaan hand bysit as deel van ‘n uitreikprojek by Pro Gratia-skool.

Die leerders het ‘n sisteem met watertenk en geute by die skool geïnstalleer om water op te vang en te voorsien aan die tuine van die skool. Die skool bied ‘n tuinboukursus vir leerders aan, maar het verskeie uitdagings met toegang tot water.

Dit bemoeilik die aanbied van die kursus aangesien die plante nie kan groei nie. Met die nuwe 5000 liter tenk sal daar in die komende maande genoeg water opgevang word vir die plantegroei en die leerders om die beurt geleentheid gee om hul vaardighede te ontwikkel.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal