Laerskool Nelspruit is trots om bekend te maak dat AON die Vriendskaplike Atletiekbyeenkoms titelborgskap bevestig het vir 2019. Die byeenkoms word op 9 Februarie 2019 aangebied deur Laerskool Nelspruit.
Al die plaaslike Laerskole sal deelneem, nl Laerskool Nelspruit, Laerskool Laeveld, Laerskool Bergland en Nelspruit Primary.
Dit is voorwaar ‘n groot voorreg om met die AON Versekerings Makelaars geassosieer te kan wees.
Baie dankie vir u ondersteuning!