)

Hoërskool Nelspruit atlete wys diepte

‘n Hele aantal van Hoërskool Nelspruit se B-atlete het op Saterdag, 9 Februarie, aan Lowveld High se byeenkoms deelgeneem.

Dit was ‘n ideale geleentheid om met ander Laeveld-atlete skouers te skuur, asook om aan die baan en veld waar vanjaar se interhoër op 23 Februarie aangebied word, gewoond te raak.

NHS is werklik dankbaar vir die deelname, veral ook vir die geleentheid om atlete wat nie die vorige dag se byeenkoms aan die Rand kon meemaak nie, blootstelling te kon gee.

Met ‘n klompie blink vertonings, het verskeie Nellies hande opgesteek vir insluiting in NHS se interhoërspan. Waar so baie spanne in aksie is, is podiumplekke heel gesog.

Derhalwe kan veral die volgende Nellies baie tevrede met hul vertonings voel:

Eersteplekke:
Renders de Bruyn (s.15): 400m – 57.67 sek.
Martin Raath (s.15): 800m – 2:18.08
Tjaart du Plessis (s.15): 1500m – 4:59.91
Ivan Potgieter (s.19): 110m hekkies – 16.58 sek.
Philip Vogel (s.15): gewigstoot – 13,33m; ook spiesgooi – 42,93m
Coben Putter (s.17): skyfwerp – 41,23m
PJ Charles (s.14): skyfwerp – 29,03m
Larise Combrink (m.15): 100m – 12.95 sek. (834); ook 200m – 27.20 sek.
Nicolize Aucamp (m.16): 100m – 13.30 sek.; ook 200m – 27.36 sek.; en 400m – 62.09 sek.
Zanelle Moller (m.19): 100m – 13.44 sek.; ook 100m hekkies – 17.99 sek.; en 400m hekkies – 73.52 sek.
Kayla Labuschagné (m.19): 200m – 28.44 sek.; ook 400m – 62.89 sek.
Karien Goosen (m.15): 400m – 62.89 sek.; ook 300m hekkies – 53.79 sek.
Anya Venter (m.14): 800m – 2:47.86
Jessica Dennison (m.15): gewigstoot – 9,22m
Shana Scott (m.16): gewisgtoot – 11,57m (809); ook skyfwerp – 34,16m
Jolanke van Zyl (m.15): spiesgooi – 27,90m

Nog ‘n paar goeie vertonings wat die oog gevang het, sluit in:

Dewald Breedt (s.19): 100m – 11.41 sek.; ook 200m – 23.63 sek.
Ivan Potgieter (s.19): 400m hekkies – 59.48 sek.
Handré Homan (s.16): 400m hekkies – 61.34 sek.
Coben Putter (s.17): gewigstoot – 13,16m
Reyno Meyer (s.14): skyfwerp – 26,11m; ook spiesgooi – 32,50m
Jan van den Bergh (s.17): skyfwerp – 32,42m
Zané Potgieter (m.15): 100m – 13.70 sek.; ook 200m – 29.55 sek.; en 90m hekkies – 17.14 sek.
Liza Kruger (m.17): 100m – 13.43 sek.; ook 200m – 27.58 sek.
Anya Venter (m.14): 1500m – 5:55.00
Karien Goosen (m.15): verspring – 4,61m
Shana Scott (m.16): spiesgooi – 29,16m

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal