)

Hoërskool Nelspruit verwelkom nuwe parsoneel

Hoërskool Nelspruit het Maandag, 7 Januarie vyftien nuwe personeellede verwelkom.

Nuwe onderwysers en personeel wat dié jaar by NHS aansluit is: Hannelize Coetzee, Su-Marie Herbst, Diana Smith, Maryke Coetzee, Lentsa Motau, Cornel Theart, Nonhlanhla Mokoena, Janine Cronje, Dylan Herbst, Stefan Meyer, Hennie Skorbinski, Nico Grobler, Dian Boshoff, Pieter Jordaan en Anina Feuth.

Daar bestaan geen twyfel dat die aanstelling van bogenoemde personeellede ‘n waardevolle bydrae tot gehalte onderwys in Hoërskool Nelspruit sal lewer nie.

Foto: Voor vlnr: Hannelize Coetzee, Su-Marie Herbst, Diana Smith, Maryke Coetzee, Lentsa Motau, Cornel Theart en Nonhlanhla Mokoena

Agter vlnr: Janine Cronje, Dylan Herbst, Stefan Meyer, Hennie Skorbinski, Nico Grobler, Dian Boshoff, Pieter Jordaan en Anina Feuth.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal