Hoërskool Punt van Mosselbaai het hul top kandidate tydens die 2018 matriek-eindeksamen bekend gemaak.
• Mareli Schoeman behaal 8 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 91,4%
• Marina Barnard behaal 7 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 92,1%
• Zachary September behaal 7 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 84,7%
• Daleen Vermaak behaal 6 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 85,4%
• Bea Wilson behaal 6 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 85,4%
• Christie Smit behaal 6 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 84,6%
• Anja Schwim behaal 67 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 84,0%
• Ilse-May Brink behaal 6 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 83,4%
• Altus Lourens behaal 6 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 82,6%
• Elri Cronje behaal 5 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 84,3%
• Shanell Robetson behaal 5 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 82,7%
• Rika Nortje behaal 5 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 82,3%
• Suzanne Hugo behaal 5 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 81,9%
• WG Strauss behaal 5 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 81,3%
• Marizaan van der Mescht behaal 5 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 81,0%
• Louise van der Berg behaal 4 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 80,6%
• Antonio Ferreira behaal 4 onderskeidings met ‘n vakgemiddeld van 79,9%
222 Uit 223 kandidate het geslaag met ‘n slaagsyfer van 99,6%. 259 Vakonderskeidings is behaal met 18 A-kandidate. 88,8% Leerders het universitetvrystelling behaal.
Gelukwense aan die personeel en klas van 2018 met hierdie skitterende uitslae. Harde werk en toewyding het pragtige vrugte afgewerp.
Sterkte word aan elke leerder toewens vir hul toekomsplanne en drome.
Droom GROOT!!
EX ALTIS IN ALTORIA