)

Hoërskool Nelspruit reik uit na Kiaat Ridge Kleuterskool

NHS personeel het onlangs uitgereik na Kiaat Ridge Kleuterskool. Me. Nicolette Pruis (maatskaplike werker) en me. Hannelize Coetzee (sielkundige) het op 8 Maart die Kiaat Ridge Kleuterskool besoek. Die doel van die uitreik was om die graad R-leerders met skoolgereedheid vir 2020 te help, Juffrou Margie Brooks se twintig graad r’e het die verandering
van die daaglikse roetine verwelkom en was uiteraard baie opgewonde.

“Dit is ‘n pragtige kleuterskool waar die kinders baie mooi versorg word met die nodige kundigheid en liefde,” sê me. Coetzee.

Hierdie is nog een van Hoërskool Nelspruit se omgee-inisiatiewe wat poog om ‘n verskil te maak in die Laeveldgemeenskap.

Foto: Me. Nicolette Pruis, Me. Margie Brooks en Me. Hannelize Coetzee.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal