Hoërskool Brackenfell wens Clarissa Nel baie geluk met haar en haar span se vertoning by die SA Junior Troutrek-kampioenskappe in Oudtshoorn gedurende Maart. Haar span het in die 520kg die vyfde plek behaal (uit 14-spanne) en in die 480kg die sesde plek (uit 20-spanne).
Amee Coetzee and Jackie Brand also represented the Western Province at the SA Junior Championships. Their teams achieved 4th place in the 440kg and 5th place in the 480kg for junior girls. Congratulations!
We are very proud of their achievements.