)

Nuwe wiele vir Hoërskool Nelspruit

Nellies spog met twee splinternuwe bussies om leerders te vervoer – ‘n nuwe Nissan en Mercedes Sprinter!

Dit kom nadat die o/17-netbalspan van me. Reneé Adendorff vroeër die jaar aan die Integrated School Challenge deelgeneem en hul ouderdomsgroep gewen het!

Die skool het sodoende ‘n bus as prys losgeslaan, wat later ingeruil is vir ‘n meer praktiese oplossing: ‘Oom Hendrik II’ is ingeruil vir ‘n splinternuwe Sprinter wat nou Oom Hendrik die derde sal wees, terwyl die bykomende Nissan as Panther gedoop is – na die netbalspan wat verantwoordelik is vir die nuwe wiele.

Dit is tradisie by NHS om die bussie te vernoem na die personeellid of persoon verantwoordelik vir die wen of aankoop van die voertuig.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal