)

Hoërskool Nelspruit Wiskunde-boffins is tops in Mpumalanga

Twee leerders van Hoërskool Nelspruit is onlangs as toppresteerders in die provinsie aangewys nadat hulle vroeër die jaar aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade deelgeneem het.

Phillipa Marais is derde in Mpumalanga in die junior afdeling en Allan Burnett is die wenner van die senior afdeling in Mpumalanga en is ook as die provinsiale toppresteerder in “Quintile 5” aangewys.

‘n Totaal van 12059 junior leerders en 11417 senior leerders het deelgeneem met 748 leerders uit 75 skole in Mpumalanga. Liberty, die borg van die olimpiade ken kontantpryse toe aan die top drie in elke afdeling.

Baie geluk aan Phillipa en Allan!

Phillipa Marais
Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal