)

Nellies die beste in distrik!

Hoƫrskool Nelspruit se onderwysers en leerlinge is tydens die afgelope Ehlanzeni-distrikprysuitdeling vereer vir hul besondere prestasies. Die skool is as algehele toppresterende skool in die distrik en provinsie aangewys.

Baie geluk aan me. Catherine van Wyk, me. Lucille Meyer en me. RenƩe Adendorff wat as die beste onderwysers in die distrik aangewys is.

Nellie-onderwysers ontvang die volgende vaktoekennings in Ehlanzeni:

• Rekeningkunde: Mnr. Ferdi van Wijk
• RTT: Me. Benda Matthey
• Afrikaans HT: Me. Retha Smit, Me. Magda van der Merwe en Me. Andri Nel
• Engels EAT: Me. Lucille Meyer, Me. Catherine van Wyk en Me. RenĆ©e Adendorff
• Ingenieursgrafika en -ontwerp: Mnr. Kobus Hartman en Mnr. MornĆ© van der Merwe
• Geografie: Me. Alma Snyman
• Gasvryheidstudies: Me. Erna Janse van Rensburg
• IT: Me. Elsa Harley
• LewensoriĆ«ntering: Mnr. Sybrand Viviers
• Lewenswetenskappe: Me. Linda Spasimante en Me. Alta Winterbach
• Wiskunde Geletterdheid: Me. Gerda Dreyer
• Wiskunde: Me. EsmĆ© Rautenbach en Me. Bernize du Toit
• Fisiese Wetenskappe Mnr. Wouter de Vos en Mnr. Willie van der Merwe

Ehlanzeni-vakprestasie:

• IGO – Anine van Coller
• Engels (EAT) – Miga van der Nest
• Afrikaans – Wehan Viljoen
• Gasvryheidstudies – Toni Greef
• RTT – Gerhard van der Merwe

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal