)

SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe – Hoërskool Nelspruit

SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe. Twaalf Nellie-swemmers het aan die SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe vanaf 19 tot 24 April in Gqeberha deelgeneem.

Die Nellies het as volg presteer:

  • Anja Buitendach het goud verower in die 400m vryslag en silwer in die 200m vryslag. Verder het sy ook 4de geëindig in die 50m vryslag en 5de in die 100m vryslag.
  • Neil Burger het in ‘n gekombineerde ouderdomsgroep van 17-19 jaar geswem. Hy het as jongeling ‘n silwer medalje verower in die 100m vlinderslag en ‘n brons medalje in die 50m vlinderslag. Verder het hy ook ‘n 4de plek in die 50m vryslag en ‘n 9de plek in die 100m rugslag behaal.

Sewe ander swemmers het onder die top tien in Suid-Afrika in hulle onderskeie items geëindig:

  • Donne Bruyns: 4de in 400m vryslag
  • Minette Swartz: 7de in 100m borsslag
  • Karmen van Rensburg: 6de in 50m borsslag; 7de in 50m vryslag; 10de in 50m vlinderslag
  • Christo Ferreira: 10de in 50m vlinderslag
  • Henning Radley: 4de in 100m vryslag en 50m vryslag; 7de in 50m rugslag
  • Dylan Stoltz: 6de in 200m Individuele wisselslag; 7de in die 100m borsslag; 8ste in 400m vryslag
  • Eben Obermeyer: 8ste in 50m rugslag

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://nelliesh.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal