Om ‘n goeie leier te wees, moet jy basiese kennis en leierskapsvaardighede hê en dit suksesvol toepas.
Hierdie leierskapkamp word met trots aangebied deur die ATKV-Jeugleiersimposium te Buffelspoort. NHS se hoofleiers geniet hierdie week die unieke geleentheid om hulle vaardighede te ontwikkel om sodoende hul nuwe rol in die skool met selfvertroue aan te pak.