• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Mon, Aug 15, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Other Provinces Mpumalanga

Hoërskool Ermelo groet staatmakers

schoolsthatrock by schoolsthatrock
Jun 24, 2020
in Mpumalanga, Mpumalanga Schools, Mpumalanga Sports
0
0

Links me Shareen Rademeyer en regs me. Anna-Marie van Heerden.

2019 Eindig nie sonder ‘n traan of twee in de Erries se oë nie. Hoërskool Ermelo groet aan die einde van die jaar twee staatmakers: me. Anna-Marie van Heerden en me. Shareen Rademeyer.

READ ALSO

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Con Spirito Semi-finaal – Vier EHS-debatspanne dring deur

Om totsiens te sê, is nie maklik nie, veral nie vir ‘n persoon wat 43 jaar by Nelstehuis en Hoërskool Ermelo betrokke was nie. Vir juffrou Anna-Marie van Heerden het dit tyd geword om haar hartshuis se deure toe te maak en die aftree-deure oop te maak. Anna-Marie van Heerden is sedert 1977 ‘n Errie in murg en been.

ADVERTISEMENT

Sy is die spreekwoordelike ‘klein botteltjie, groot gif’. Vanaf die intrapslag het sy betrokke geraak by Nelstehuis en was vir baie jare hulle geliefde koshuismoeder. Sy het geen moeite ontsien om kinders te versorg en te bederf nie. Sy het hulle menigmale rondgery en tydens Groentjies het sy in die aande gery om vir hulle roomys te koop wanneer die spanning hoog geloop het. Sy laat ‘n groot leemte in Nelstehuis en al die oud-Nelsies sal haar onthou as ‘n dame met omgee en finesse.

Anna-Marie het grootliks bygedra tot die sukses van die Erries se dogtershokkie en is al verskeie kere bekroon met die Noordvaal-trofee. Sport is haar passie en deur die jare het sy menige dogter gemotiveer tot groot hoogtes.

Op akademiese vlak het Anna-Marie meer as haar beste gegee.  Deur die jare het sy leerders geïnspireer om ‘n liefde vir Afrikaans te ontwikkel.  Haar sagte aanslag en haar omgee-hart maak van haar ‘n onderwyseres wie se nommer vier-skoene moeilik gevul sal word. Sy het nooit haar humeur in die klaskamer verloor nie en al die leerders oor dieselfde kam geskeer.  Die Afrikaanse departement was bevoorreg om by jou te leer van harde werk, deursettingsvermoë en toewyding.

Anna-Marie, jy en jou Skotse terriërs – Trixie, Quinta, Bonny en Lilly – sal altyd onlosmaaklik deel van die EHS bly.

Shareen Rademeyer was vir die laaste vyf jaar deel van die Errie-familie. Sy was vir almal ‘n voorbeeld met haar uitsonderlike vakkennis en pligsgetrouheid. Sy het nuwe perspektief gegee aan English Home Language met haar Poetry Club (vir Afrikaanse en Engelse leerders), asook die inisiatief met die SALA Public Speaking deelname met EHS-leerders. Shareen se kreatiwiteit en positiewe gesindheid was vir elke Errie en die Errie-personeel ‘n inspirasie.

Ermelo was in haar grootwordjare haar tuiste, en dit is hier waar haar wortels diep lê.  Soos die akkerbome op die terrein, is Shareen ook ‘n onlosmaaklike deel van die Erries.

Vanaf die Erries se kant wens die Erries die volgende vir Anna-Marie en Shareen toe:

Mag die pad voor jou gelyk raak, 

mag die wind van agter waai

mag die son op jou gesig wees, 

en milde reën jou veld besaai

en tot ons weer ontmoet, 

mag God jou in die palm

van Sy Hand bewaar. 

Eenmaal ‘n Errie, altyd ‘n Errie. Mag julle toekomspaaie geseënd en voorspoedig wees en mag julle harte altyd Errie-groen klop!

 

Tags: Ermelo HoërskoolSchools

Related Posts

Noordvaal Hokkie Uitspele - Erries spanne vaar indrukwekkend
Latest News

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Aug 12, 2022
Debat - Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal
Latest News

Con Spirito Semi-finaal – Vier EHS-debatspanne dring deur

Aug 12, 2022
Debat - Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal
Latest News

Debat – Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal

Aug 11, 2022
Atletiek SA - Drie Erries deel van Top Tien in Suid-Afrika
Latest News

Atletiek SA – Drie Erries deel van Top Tien in Suid-Afrika

Aug 11, 2022
Krieket - Erries staan uit by LPL-liga
Latest News

Krieket – Erries staan uit by LPL-liga

Aug 11, 2022
ATKV Tienertoneel - EHS-toneelspeler gekroon as beste aktrise
Latest News

ATKV Tienertoneel – EHS-toneelspeler gekroon as beste aktrise

Aug 10, 2022
Next Post

Grade 9 Camps Bay High pupil entered into 2020 Cape2Rio Yacht Race

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

FS Rugby - St Andrew's School B-League Champions

FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions

Aug 14, 2022
Super 8 Tennis - Jordania algehele wenners met goud

Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud

Aug 13, 2022
Football - St Charles College represent at PMB Schools

Football – St Charles College represent at PMB Schools

Aug 13, 2022
Netbal SA's - Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Aug 12, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions
  • Super 8 Tennis – Jordania algehele wenners met goud
  • Football – St Charles College represent at PMB Schools
  • Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span
  • Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.