V.l.n.r. Ruben Bezuidenhout, Adrian Cronje, Quintus Lutsch, Jac du Plessis, Daniel du Plessis, Janu Botma en Arnou Visagie.
Laerskool Outeniqua is baie opgewonde oor hul jong tennisspan. Hierdie span het tydens die afgelope Gerrie Berner Nasionale Toernooi in die Paarl goed gevaar.