Laerskool Outeniqua Loopbaanweek
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Foto 5 (bo)” _builder_version=”3.12.2″] Gedurende die eerste week van die 4de kwartaal is die gr 7’s van Laerskool Outeniqua tydens Loopbaanweek, bekendgestel aan al die moontlike loopbane…
Outeniqua kleure atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Foto 1″ _builder_version=”3.12.2″] Op 16 Oktober het Laerskool Outeniqua in George hul kleure atletiekbyeenkoms gehou. Dit was ‘n dag vol pret, kleur, sang en rekords wat in…
Laerskool Outeniqua leerder presteer by Wiskunde-in-Aksie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua in George het uitstekend presteer in vanjaar se Wiskunde-in-Aksie wat aangebied word deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns,…
Laerskool Outeniqua leerder presteer by SAMF Wiskunde Uitdaging
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Lindie Jonck en Jurgens Jansen van Laerskool Outeniqua in George, het uitstekend presteer in vanjaar se SAMF Wiskunde Uitdaging deur elk ‘n goue sertifikaat in die…
Outeniqua Primary School feature in the Santam Child Art online exibition
Well done to the Outeniqua learners whose artwork have been selected to feature in the Santam Child Art online exibition. The Santam Child Art online exibition will be uploaded on…
Laerskool Outeniqua leerder kry WP-kleure vir Ritmiese Gimnastiek
Baie geluk aan Mikka van Niekerk van Laerskool Outeniqua in George wat WP-kleure verwerf het vir Ritmiese Gimnastiek. Voorspoed vir die SA Kampioenskappe in September, Mikka!
Laerskool Outeniqua leerder presteer in Visuele Kuns
Baie geluk aan Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George, wat die Eden Sentrale Karoo verteenwoordig het tydens die Provinsiale uitstalling van Visuele Kuns by die PJ Olivier Kunssentrum in…
Laerskool Outeniqua kamp by SOS-kamp in Villiersdorp
Die Graad 7’s van Laerskool Oueniqua het onlangs by die SOS-kamp in Villiersdorp gaan kamp. Hulle het ‘n heerlike kamp beleef, waar hulle onder meer van diere geleer en hindernisbane…
Laerskool Outeniqua atlete verteenwoordig SWD
Outies hardloop die rugbyveld aan die brand. Laerskool Outeniqua is trots op die ses seuns wat gekies is om SWD in die jaarlikse o/12-kusstreektoernooi te verteenwoordig. V.l.n.r: Aya Dada (A-span),…
Outeniqua Primary School Hosted Hockey Tournament
Outeniqua Primary hosted the annual Sportscentre Hockey tournament on York’s Astro on Friday, 31 August. Approximately 80 matches were played. The U/13A girls’ team of Outeniqua Primary played in the…
Laerskool Outeniqua leerders dring deur na WOW Provinsiale Spelfees
Stephanie Kolbé (Gr 6) en Amika Raubenheimer (Gr 4) van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die WOW Provinsiale Spelkompetisie wat in Stellenbosch plaasvind.
KykNet besoek Laerskool Outeniqua
Laerskool Outeniqua in George is opgewonde oor die besoek van KykNet om grepe vir die Uitblinkers-program op te neem. Daar is besoek gebring aan enkele klasse, waar leerders hul droom…
Outeniqua Primary School learner represent Western Cape Equestrian team at Nationals
Kristin Van Der Spuy from Outeniqua Primary School, was selected to represent the Western Cape Equestrian team at Nationals in Johannesburg which will take place in October.
Laerskool Outeniqua op “Uitblinkers” TV-program
Met die onlangse TV opname by Laerskool Outeniqua van George, vir die Kyknet program “Uitblinkers”, het vyf graad 6 seuns die gedig “Ek dink ek kan” onder leiding van Trudie…
Laerskool Outeniqua Vokale Ensemble
Laerskool Outeniqua van George se Vokale Ensemble het deelgeneem aan die Artscape Schools Arts Festival in Kaapstad.
Outeniqua Primary School Chess
Congratulations to Tyler Heesen, an U/11 chess team player from Outeniqua Primary School i George, who competed at the Top Schools Chess tournament in Caledon.
Laerskool Outeniqua landloop
Laerskool Outeniqua van George is trots op Daniel van Zyl wat die provinsie die afgelope naweek by die Wes-Kaap Landloopkampioenskappe in Kaapstad verteenwoordig het.
Laerskool Outeniqua tennisspan vaar goed
Laerskool Outeniqua van George se tennisspan het goed gevaar met hul wedstryde tydens die jaarlikse Interskole teen Laerskool Panorama op 24 Augustus.
Laerskool Outeniqua presteer by WOW Spelfees
Laerskool Outeniqua is trots op hul leerders wat pragtig presteer het tydens die WOW Spelfees.
Laerskool Outeniqua deel in Wiskunde-In-Aksie en Wetenskap-In-Aksie
Laerskool Outeniqua van George het vir die vierde agtereenvolgende jaar deelgeneem aan Wiskunde-In-Aksie en Wetenskap-In-Aksie.
Laerskool Outeniqua Landsdiensklub besoek Kango Grotte
Die Landsdiensklub van Laerskool Outeniqua van George het die Kango Grotte Vrydag, 17 Augustus besoek.
Laerskool Outeniqua Screenworx
Laerskool Outeniqua spog by Hoërskool Outeniqua se Screenworx 2018 met pragtige selfontwerpte kledingstukke.
Skaak o/11 Laerskool Outeniqua
Die o/11-Skaakspan van Laerskool Outeniqua in George het gekwalifiseer om gedurende Augustus 2018 aan die
Laerskool Outeniqua neem deel aan Wes-Kaap Topskole skaak
Die o/13-Skaakspan van Laerskool Outeniqua van George het gekwalifiseer om 23 en 24 Augustus 2018 aan die
Laerskool Outeniqua rugby
Baie geluk aan die seuns van Laerskool Outeniqua in George, wat aan die finale o/12 SWD rugbyproewe gaan
Laerskool Outeniqua gholf
Laerskool Outeniqua van George se gholfers het skoonskip gemaak by die jaarlike Interskole teen Laerskool Swartland.
Laerskool Outeniqua tennisspelers opgeneem in Edenspan
Laerskool Outeniqua in George, is trots op hul tennisspelers wat in die Edenspan opgeneem is.
Jaco Jacobs besoek Laerskool Outeniqua
Die bekende kinderboekskrywer, Jaco Jacobs, het Laerskool Outeniqua op Donderdag, 26 Julie, besoek. V.l.n.r. Le-Rie Fick, Emma Lutsch, Tumelu Tlali, Jaco Jacobs (skrywer), Stephanie Kolbé, Saoban Hossain, Margeaux Joubert, Carley…
Laerskool Outeniqua blink uit by Astro Quiz
Laerskool Outeniqua het aan die Astro Quiz 2018 deelgeneem waar graad 7 leerders 30 vrae oor die sterre, planete en die heelal beantwoord in 30 minute. Vir die 5de jaar…
Outeniqua Primary School District Spelling Bee
Morgan van Vuuren from Outeniqua Primary School in George, achieved 2nd place in the District Spelling Bee competition on Saturday.
Laerskool Outeniqua Eden sportman van die jaar
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op Ian de Jager wat Vrydag, 28 Julie, aangewys is as die Eden Laerskole Sportman van 2018. Ian blink uit in muurbal, rugby…
Laerskool Outeniqua “Soccer Fun Day”
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die jaarlikse “Soccer Fun Day” wat gereël word deur die OOV van Laerskool Outeniqua, het die leerders weereens hul sokkervaardighede ten toon gestel. Dit was ‘n…
Laerskool Outeniqua spog met eie kunstenaars
Laerskool Outeniqua in George spog hier met hul eie kunstenaars. Tydens die Gala-aand van die Eden en Sentraal Karoo se kunsuitstalling, het Tayla Schroeter die Star Award toekenning ontvang. Jessica…
Laerskool Outeniqua skitter by SA Wiskunde Uitdaging
Baie geluk aan die 127 leerders van Laerskool Outeniqua in George, wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA) wat plaasvind op 1 Augustus.
Laerskool Outeniqua Muurbal
Ian de Jager, ‘n Gr 7-leerder van Laerskool Outeniqua in George, is gekies om deel te wees van die Nasionale Muurbal Akademie wat vanaf 9 tot 12 Augustus 2018 by…
Laerskool Outeniqua Landsdiens
Ruchay van Wyk van Laerskool Outeniqua in George is gekies om Suid-Kaap Landsdiens te verteenwoordig byu die Nasionale kamp te Oudtshoorn in Desember. Ons is baie trots op haar!
Outeniqua Primary School netball
The U/13A Netball team from Outeniqua Primary School in George, would like to extend a heartfelt thanks to Mr Andrew Cronjé from Outeniqua Risk Solutions for sponsoring their jackets for…
6 Van Laerskool Outeniqua se leerders word opgeneem in die Eden skaakspan
Hierdie skaakspelers van Laerskool Outeniqua is opgeneem in die Eden-span wat vanaf 16 tot 20 Desember 2018 aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioensskappe in Boksburg gaan deelneem. Voor: Enrico Michaels, Renée…
Laerskool Outeniqua rugbyspelers opgeneem in SWD-spanne
Laerskool Outeniqua van George is trots op die rugbyseuns wat in SWD spanne opgeneem is. v.l.n.r. Lee-Mar Pedro (XV-tal), Laurenze Laminie (Cravenweek), Wihann Cloete (XV-tal) en Zander Nel (XV-tal)
Laerskool Outeniqua wenners van “Sing in harmonie”
Laerskool Outeniqua van George se Skoolkoor is op Sondag, 10 Junie, aangewys as die wenners van hulle episode in die bekende “Sing in Harmonie”. Hierdie landswye koorkompetisie bied aan kore…
Laerskool Outeniqua dogtershokkie
Die 0/13A hokkiedogters van Laerskool Outeniqua in George bedank mnre Johan Willemse en Piet Willemse van Jireh Foods, asook Grant Thornton Ouditeure vir hul borgskap vir 2018. Agter v.l.n.r. Mnr…
Leerders van Laerskool Outeniqua presteer tydens Jong Musikante konsert
Baie geluk aan die volgende twee leerders van Laerskool Outeniqua in George wat pragtig presteer het tydens die Jong Musikante konsert wat aangebied is deur die George Munisipaliteit. V.l.n.r. Henco…
Rugbyseuns van Laerskool Outeniqua in SWD-spanne opgeneem
Laerskool Outeniqua van George is trots op die rugbyseuns wat in SWD spanne opgeneem is. v.l.n.r. Lee-Mar Pedro (XV-tal), Laurenze Laminie (Cravenweek), Wihann Cloete (XV-tal) en Zander Nel (XV-tal)
Laerskool Outeniqua Inter-distrikte Netbaltoernooi
Baie geluk aan hierdie drie dogters van Laerskool Outeniqua in George wat gekies is om Eden by die Inter-Distrikte Netbaltoernooi te Wellington te verteenwoordig vanaf 12 tot 14 Julie. Laerskool…
Laerskool Outeniqua netbal
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op die o/12 netbalspan wat deurgedring het om Saterdag aan die Wes-Kaap Top Skole toernooi te Riversdal deel te neem. Voor: Mia Buxmann,…
Laerskool Outeniqua Astro Quiz
Laerskool Outeniqua van George se Astro Quiz span, Super Nova, het deurgedring na die 3de rondte wat die 27ste Julie in Kaapstad sal plaasvind. Laerskool Outeniqua sal een van die…
Laerskool Outeniqua spelers opgeneem in Wes-Kaap netbalspanne
Laerskool Outeniqua in George is baie trots op Mia Buxmann (links) en Zethu Shoto (regs) wat opgeneem is in die o/12 Wes-Kaap Netbalspanne. Hierdie spanne neem gedurende die Junie/Julie-vakansie aan…
Laerskool Outeniqua o/11 rugby presteer by Hess toernooi
Laerskool Outeniqua van George se 0/11A-rugbyspan het tydens die Paasnaweek aan die HESS-toernooi deelgeneem. Die span het skitterende rugby gespeel, maar het ongelukkig in die finaal teen Grey Bloemfontein, verloor. …
Laerskool Outeniqua rugby by Wildeklawer toernooi
Die 0/13A-rugbyspan van Laerskool Outeniqua in George, het vanaf 26-30 April aan die Wildeklawer-toernooi in Kimberley deelgeneem. Voor: Dewalt Jonck, André du Preez ( Spanbestuurder), Laurenze Laminie Charl Kitching (Afrigter),…
Laerskool Outeniqua o/13A hokkie wen Hess-toernooi
Vanaf 27 April tot 1 Mei het Laerskool Outeniqua van George se o/13A-dogtershokkiespan aan die Hess-toernooi deelgeneem. Hul speel puik hokkie en eindig as wenners van die Hess-toernooi. Agter: Abigail…









