Laerskool Outeniqua van George is baie trots op die o/12 netbalspan wat deurgedring het om Saterdag aan die Wes-Kaap Top Skole toernooi te Riversdal deel te neem.
Voor: Mia Buxmann, Jayda van Antwerp, Conthesha Scott, Dané Lindeque
Agter: Karli Klem, Lizanne Pretorius