Baie geluk aan hierdie drie dogters van Laerskool Outeniqua in George wat gekies is om Eden by die Inter-Distrikte Netbaltoernooi te Wellington te verteenwoordig vanaf 12 tot 14 Julie. Laerskool Outeniqua is voorwaar trots op hulle. V.l.n.r. Jayda van Antwerp, Abigail Olivier, Conthesha Scott
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










