Laerskool Outeniqua van George se Astro Quiz span, Super Nova, het deurgedring na die 3de rondte wat die 27ste Julie in Kaapstad sal plaasvind. Laerskool Outeniqua sal een van die skole wees wat die Eden Karoo Distrik verteenwoordig. V.l.n.r. Tim van Staden, Schalk Meintjes, Petro Marié Fourie en Carla Krüger
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










