Die o/11-Skaakspan van Laerskool Outeniqua in George het gekwalifiseer om gedurende Augustus 2018 aan die Wes-Kaap Topskoletoernooi in Caledon deel te neem.
Die span is op die foto bo van links na regs:
Renée Badenhorst, Aiden Wolmarans, Cassidy Harker, Tyler Heesen, Schalk Barnard, Enrico Michaels