Laerskool Outeniqua – Muurbal
Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat hul Eden kleure verwerf het: v.l.n.r. Aidan le Grange (Eden A), Jayde Arendse (Eden A), Tiané Goosen (Eden Ontwikkeling), Megan Terblanche ( Eden…
Laerskool Outeniqua – Redaksie nuus
By Uniqua van Laerskool Outeniqua word toekomende joernaliste en skrywers van vroeg af geinspireer om hul talente te gebruik. Die Uniqua word twee keer per jaar gepubliseer en die redaksie…
Laerskool Outeniqua – kunskompetisie
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat aan die Giotto-kunskompetisie deelgeneem het. Hulle behaal ‘n plek onder die top 10 vir graad 4. V.l.n.r. Miré de Waal,…
Valentyns-Atletiekdag by Laerskool Outeniqua
Op 14 Februarie is die jaarlikse Valentyns-Atletiekdag, geborg deur Nashua, by Laerskool Outeniqua gehou wat vir groot opwinding en puik resultate gesorg het. Daar het elf skole deelgeneem en een…
Kleure Gala – Laerskool Outeniqua
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row” make_fullwidth=”off” use_custom_width=”off” width_unit=”on” use_custom_gutter=”off” custom_padding=”0px|0px|0px|0px” allow_player_pause=”off” parallax=”off” parallax_method=”off” make_equal=”off” parallax_1=”off” parallax_method_1=”off” padding_top_1=”0px” padding_right_1=”0px” padding_bottom_1=”0px” padding_left_1=”0px”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ons jaarlikse Kleure Gala het op Donderdag, 26 Januarie, plaasgevind. …
Outeniqua Primary School – SWD Biathlon team.
Congratulations to the following learners who were selected for the SWD Biathlon team.  f.l.t.r. Christian Hattingh (SWD A u/13), Abigail Olivier (SWD B u/13), Cherise Spangenberg (SWD B u/11) and Emma Lutsch…
Laerskool Outeniqua vier Valentyns dag.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die leerders van Laerskool Outeniqua, tydens die jaarlikse Mnr en Mej Valentynskompetisie, is getooi in die kleur van liefde. Hierdie geleentheid is gelei deur  Aaron…
Laerskool Outeniqua hou Waatlemoenfees!
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Laerskool Outeniqua in George se graad 4’s het hulle gate uit geniet by die jaarlikse waatlemoenfees wat deur die prefekte…
Outeniqua het onlangs hul kunswerke by die Gardenroute Mall uitgestal
Outeniqua het onlangs hul kunswerke by die Gardenroute Mall uitgestal









