By Uniqua van Laerskool Outeniqua word toekomende joernaliste en skrywers van vroeg af geinspireer om hul talente te gebruik.  Die Uniqua word twee keer per jaar gepubliseer en die redaksie kan nie wag om te begin onder leiding van ons hoof redaktrise, Zimy Welgemoed, en ons sub-redaktrise, Maya van Eck nie.

Voor:  Abigail Olivier

1ste ry v.l.n.r. Petro-Marie Fourie, Kristin Swart, Zike Welgemoed, Juanette Spangenberg, Zimy Welgemoed, Conrad Holm en Jessica Titley

2de ry v.l.n.r. Anya du Plessis, Carla Krüger, Caro Giliomee, Kieran Isaacs, Joané Steenberg

Become a Sponsor