Laerskool Outeniqua vaar goed in die Eisteddfod.
Tydens die afgelope Feeskonsert van hierdie jaar se Eisteddfod, is Carla Krüger, Mia Wright, Monicke van der Walt en Henco Bester van Laerskool Outeniqua geselekteer om deel te neem. Mia…
Laerskool Outeniqua is baie trots op dié ses seuns wat in die George 0/12-rugbyspan opgeneem is.
v.l.n.r. Lee-Mar Pedro, Zander Nel, Jodi Prins, Peter Kinghorn, Laurenze Lamini en Ian de Jager
Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble
Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble het uitstekend presteer in vanjaar se Eisteddfod. Hulle het ‘n A+++ verwerf vir die ikoniese “Adiemus” en die “Hou djou rokkies”-medley wat hulle aangebied het. …
Laerskool Outeniqua spog met drie SWD 0/12-rugbyspelers.
V.l.n.r. Lee-Mar Pedro (B-span), Peter Kinghorn (B-span) en Laurenze Lamini (A-span).
Carla Krüger van Laerskool Outeniqua
Carla Krüger van Laerskool Outeniqua het ‘n eerste plek (Graad 6) behaal in die Distriks Kompetisie van die WOW Spelfees. Sy dring deur na die Wes-Kaap Provinsiale Kompetisie wat in…
Laerskool Outeniqua borge nuus
Die netbalafrigter/skeidsregters van Laerskool Outeniqua het baie professioneel gelyk in hul hempies wat deur Deon Grobler en Elmien Grobler van Oasis Water geborg word. V.l.n.r. Elmien Grobler, Marie Wolmarans, Karin…
Laerskool Outeniqua kan pronk met hul nuwe telbord
Dit is met groot dank en waardering aan FINOVO dat Laerskool Outeniqua kan pronk met hul nuwe telbord. Links: Mnr JG Giliomee (Adjunkhoof Laerskool Outeniqua) Regs: Mnr Ettean Smit FINOVO
Laerskool Outeniqua-leerders deur na WOW Spelkompetisie Distriksuitdunne
Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua in George het deurgedring na die Distriksuitdunne van die WOW Spelkompetisie. Agter: Zimy Welgemoed, Sjanique Alberts, Carla Krüger, Zencke Gerber, Chloë Christians Voor: Stephanie…
Laerskool Outeniqua skaaknuus
Die 0/13-skaakspan van Laerskool Outeniqua het deurgedring om aan die Wes-Kaap Topskole Toernooi in Worcester deel te neem. Agter: RC Coetzee, Janke Müller, Stephan Barnard Voor: Wilco Coetsee, Aidan Wolmarans…
Kayla Wolmarans of Outeniqua Primary
Kayla Wolmarans, a grade 6 learner of Outeniqua Primary has entered a creative writing competition, an initiative of the WCED. Her story was chosen as one of the top 3…
Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek
Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek op 15 Augustus. By hom op die foto is me Hazel Bezuidenhout (bibliotekaresse) en die skool se media-monitors. Voor: Megan Terblanche,…
Laerskool Outeniqua – Kuns nuus
Baie geluk aan die volgende leerders van Laerskool Outeniqua wat tydens die WKOD se eerste Visuele Kunsuitstalling, medaljes ontvang het. Allana Jacobs (goud Gr 7-12), Stephanie Kolbé (goud Gr 1-6),…
Laerskool Outeniqua – Wiskunde en Wetenskap nuus.
McKaya Kroon, Eben von Below en Talha Bukhari het deelgeneem aan Wiskunde-In-Aksie (Eben) en Wetenskap-In-Aksie (McKaya en Talha). Hulle is uitgenooi na ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch as…
Skaak nuus uit die kantoor van Laerskool Outeniqua
Renée Badenhorst en Cherise Spangenberg is opgeneem in die SWD dogters skaakspan wat in Januarie aan die Nasionale Skaakkampioenskappe in Boksburg gaan deelneem.
Baie geluk aan die 93 leerders van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan die 93 leerders van Laerskool Outeniqua wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA).
Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua
Anja du Plessis van Laerskool Outeniqua het die SWD verteenwoordig by die Wes-Kaap Padfiets Jeugkampioenskappe. Sy verower 2 brons, 3 silwer en 1 goue medalje en verwerf haar Wes-Kaap kleure.
Deon Neethling van Laerskool Outeniqua het die landswye Woolworths kompetisie gewen
Deon Neethling van Laerskool Outeniqua het die landswye Woolworths kompetisie, “Imagine a Waterless World” gewen. Hy het ‘n koopbewys van Woolworths gewen asook ‘n watertenk wat by Laerskool Outeniqua geinstalleer…
Mandi van Rooyen van Laerskool Outeniqua wen goue medalje
Baie geluk aan Mandi van Rooyen van Laerskool Outeniqua wat ‘n goue medalje tydens die SA Hip Hop Danskompetisie verower het. Mandi gaan ook aan die Wêreldkampioenskappe in Amsterdam deelneem.
Landsdiens nuus uit die kantoor van Laerskool Outeniqua
Tydens die Suid-Kaap Landsdiens se streekskamp is Robin Welman en Mandi van Rooyen gekies om Suid-Kaap te verteenwoordig in Desember. Baie geluk!
Laerskool Outeniqua skenk hulle opbrengs aan Instituut vir Dowes
Die leerders van Laerskool Outeniqua in George, het die opbrengs van hul Civviesdag aan die Nasionale Instituut vir Dowes geskenk. Hier verskyn die hoofleiers, Caro Giliomee en Marcel Strydom saam…
Laerskool Outeniqua rugby nuus
Laerskool Outeniqua is baie trots met die insluiting van hierdie ses seuns in die verskeie SWD-rugbyspanne. Voor: Khanya Mfundisi (SWD B-span), Curtley Smith (Cravenweek span), Marcel Strydom ( Cravenweek span)…
Baie geluk aan Karli Olivier van Laerskool Outeniqua
Baie geluk aan Karli Olivier van Laerskool Outeniqua wat eerste plek behaal het in die Top Tien SA (Euro Trampolien). Sy is nou die junior kampioen in SA vir Euro…
Laerskool Outeniqua se 0/13A-netbalspan
Laerskool Outeniqua se 0/13A-netbalspan is hierdie jaar weer deur mnr Etienne van Blerk, van Kia Motors, geborg met netbalrokkies, tops, asook sportbaadjies. Agter: Maroné Swart, Imihle Mlumbi, Mila Barnard,…
Outeniqua Primary celebrated Ascension Day
Outeniqua Primary celebrated Ascension Day on 25 May 2017 with a special assembly. Mr Rudi Steyn brought us a lovely message and object lesson and Mr Michael van der Walt…
Outeniqua Primary Early Act Club members busy with their “blanket drive”
Outeniqua Primary Early Act Club members are showing some of the blankets that were collected during their “blanket drive”. It was organized to keep the little Wikkelwurms at Bethesda cozy…
Laerskool Outeniqua se leerlinge besig om probleme te probeer uitsorteer.
Stephanie Kolbé (voor) en Lizanne Pretorius (agter) van Laerskool Outeniqua probeer om uit te sorter hoe ‘n tangram werk tydens die AMESA Wiskunde Pretdag by Laerskool Outeniqua
Outeniqua Primary School are very proud of Amanda Hatting
Amanda Hatting, co-ordinater of the Early Act Club at Outeniqua Primary School, was awarded the Paul Harris Fellow by the Rotary Foundation of Rotary International. It was awarded in appreciation…
Outeniqua Primary School netball news
Abigail Olivier from Outeniqua Primary School attended the Western Cape School’s netball trials in Riversdale on 19 and 20 May. She was chosen to represent the Western Cape in the…
Laerskool Outeniqua Netbal nuus
Baie geluk aan die volgende dogters van Laerskool Outeniqua wat in die Eden 0/11-netbalspan opgeneem is: v.l.n.r. Jayda van Antwerp, Tumelo Tlali en Mia Buxmann,
Laerskool Outeniqua skole nuus
Miré de Waal en Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua is druk besig om Wiskunde probleme op te los tydens die AMESA Wiskunde Pretdag vir Gr 4-5 wat op Vrydag, 5…
Laerskool Outeniqua open hulle splinternuwe Creare Kultuur Sentrum.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Laerskool Outeniqua het behoorlik die koppe laat draai tydens die Hoërskool Outeniqua se Wear Art vertoning met die opening van hul splinternuwe Creare Kultuur Sentrum.…
Laerskool Outeniqua – Netbal nuus
Die trotse netbaldogters, Roby Hector, La’Rochelle van Blerk, Maroné Swart, Krisné Jordaan en Abigail Olivier, Tumelo Thali, Jayda van Antwerp, Mia Buxmann, Charise Spangenberg en Juanette Spangenberg van Laerskool Outeniqua…
Laerskool Outeniqua Muurbal Nuus
Baie geluk aan Ian de Jager van Laerskool Outeniqua in George wat die SA-muurbal plattelandspan no.1 A-afdeling behaal het. Ons hou hierdie kranige muurbal-speler van Outeniqua met groot belangstelling dop.
Laerskool Oueniqua Rugby nuus
Laerskool Oueniqua van George se 0/13A-rugbyspan word weereens trots deur Finovo Accounting geborg. Die span het reeds vanjaar goed gevaar en het gedurende die vakansie 3e uit 26 spanne geeïndig…
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers
Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers wat ingesluit is in die Eden Skole skaakspanne. Reneé Badenhorst, Aiden Wolmarans, Wilco Coetsee, RC Coetzee, Juanette Spangenberg en…
Laerskool Outeniqua skole nuus
Geluk aan Dorathea Smith en Sirah Visagie wat deelgeneem het aan die George Edublox Kunskompetisie. Dorathea het ‘n 3de plek behaal en Sirah ‘n 2de plek.
Laerskool Outeniqua nog Kuns nuus
Tayla Schroeter, ‘n graad 6 leerder van Laerskool Outeniqua was aangewys as wenner in die Kids Creation Studio se Kunskompetisie vir ouderdom 12-15 jaar.
Laerskool Outeniqua Kuns nuus
Die volgende leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die Kids Creation Studio Kunskompetisie. Hulle het in die ouderdomsgroep 9-11 jaar deelgenem. v.l.n.r. Emmie Wannenburg (3de), Lizanne Pretorius ((2de) en…
Laerskool Outeniqua Netbal nuus
Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua is hierdie seisoen deur mev Marlene Swart, van Sotheby’s International Realty, is uitgerus met kopbande, oefenhempies, pette en handdoekies.
Outeniqua Primary news from the Games Evening
Outeniqua Primary mom’s of Gr 5, class 33, ready for action during the Games Evening. Their team, the Boerie Brigade, sold hot dogs with great enthusiasm. f.l.t.r. Angela van Vuuren,…
Laerskool Outeniqua ontvang nuwe skeidsregtertruie wat deur Living Brands geborg word.
Laerskool Outeniqua ontvang nuwe skeidsregtertruie wat deur Living Brands geborg word. Op die foto oorhandig Innis Erasmus (Direkteur van Living Brands) een van die truie aan mnr Johan Smit (skoolhoof)…
Laerskool Oueniqua met Rugby nuus
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Laerskool Oueniqua se 0/13A-rugbyspan word weereens trots deur Finovo Accounting geborg. Die span het reeds vanjaar goed gevaar en het gedurende die vakansie 3e uit…
Laerskool Outeniqua se eie kunstenaar
Tydens Woolworths se landwye kunskompetise, “Imagine a Waterless World”, is Deolin Neethling van Laerskool Outeniqua aangewys as die wenner van Gr 1 tot Gr 12. Dit is voorwaar ‘n puik…
Lila Theunissen – Vaulting (perdry gimnastiek)
Lila Theunissen van Laerskool Outeniqua het aan die Wes-Kaap uitdunne, deelge-neem aan Vaulting (perdry gimnastiek). Sy kry 3 tweede plekke in die Graded Klasse O/14 en 3 eerste plekke in…
Laerskool Outeniqua neem deel aan ATKV-redenaars in Oudtshoorn.
Hierdie leerders van Laerskool Outeniqua het deelgeneem aan die ATKV-redenaars in Oudtshoorn. V.l.n.r. Cherise Spangenberg, Joané Steenberg, Henco Bester, Christian Hattingh (deur na die semi-finale rondte), Lizaan Brand, Petro Marié…
Laerskool Outeniqua talentvolle krieketspelers
Die groepie talentvolle krieketspelers van Laerskool Outeniqua het aan die nie-amptelike finaal van die SWD 0/13 Saterdagliga deelgeneem. Laerskool Outeniqua en Glenwood House het albei eerste in hul onderskeie groepe…
Laerskool Outeniqua is sommer baie trots op Mila Barnard
Baie geluk aan Mila Barnard wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap atletiek Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA…
Laerskool Outeniqua tweekamp nuus
Baie geluk aan die volgende tweekamp-atlete van Laerskool Outeniqua wat in die SWD-span opgeneem is. Hulle neem op 8 April in die Paarl aan die SA kampioenskappe deel. v.l.n.r. Emma…
Laerskool Outeniqua is trots op Rowan Mafutu
Baie geluk aan Rowan Mafutu wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA Kampioenskappe…
Laerskool Outeniqua – Graad5 kamp
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Jannis Vermeulen van Laerskool Outeniqua geniet die hindernisbaan tydens die Gr 5-kamp by De Hoek. [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Lila Theunissen en…








