Die netbalafrigter/skeidsregters van Laerskool Outeniqua het baie professioneel gelyk in hul hempies wat deur Deon Grobler en Elmien Grobler van Oasis Water geborg word.
V.l.n.r. Elmien Grobler, Marie Wolmarans, Karin Pauw, Kara-Lee Hayes, Danica Steyn-Tromp, Deon Grobler