Baie geluk aan Karli Olivier van Laerskool Outeniqua wat eerste plek behaal het in die Top Tien SA (Euro Trampolien). Sy is nou die junior kampioen in SA vir Euro Trampolien en het reeds die eerste proewe geslaag vir die Wêreld byeenkoms in Bulgarye in November 2017.
Become a Sponsor