Laerskool Outeniqua se 0/13A-netbalspan is hierdie jaar weer deur mnr Etienne van Blerk, van Kia Motors, geborg met netbalrokkies, tops, asook sportbaadjies.
Agter: Maroné Swart, Imihle Mlumbi, Mila Barnard, Robyn Hector, La-Rochelle van Blerk
Voor: Juanette Spangenberg, Caro Giliomee
Become a Sponsor