Laerskool Outeniqua van George is baie trots op hul hul skaakspelers wat ingesluit is in die Eden Skole skaakspanne.

Reneé Badenhorst, Aiden Wolmarans, Wilco Coetsee, RC Coetzee, Juanette Spangenberg en Cherise Spangenberg sal die streek in die Wes-Kaapskole toernooi verteenwoordig wat vanaf 12-15 Mei (0/13) in die Kaap en 19-21 Mei (0/11) in Vredenburg plaasvind. Ons wens hulle sterkte toe met die toernooi.

Foto 1. Voor: Renée Badenhorst en Aiden Wolmarans

Agter: Wilco Coetsee, RC Coetzee, Juanette Spangenberg en Cherise Spangenberg

Become a Sponsor