Laerskool Oueniqua van George se 0/13A-rugbyspan word weereens trots deur Finovo Accounting geborg. Die span het reeds vanjaar goed gevaar en het gedurende die vakansie 3e uit 26 spanne geeïndig by die 0/13 Marlo Rugbyweek. Die span het ook deel geneem aan die gewilde Wildeklawer toernooi in Kimberley, waar hulle die Suid-Kaap verteenwoordig het. Almal by Outeniqua is baie trots op hierdie gedugte span van ons en ons weet dat hulle net van krag tot krag sal gaan.
Foto:
Voor: Mnr C Kitching (afrigter), Mnr E Smit (Finovo Accounting), Mnr J Meyer (afrigter).
1ste ry: Andrew Cato, Zander Nel, Jaydan du Randt, Joshua Smuts, Jodi Prins, Ian de Jager Sphe Nzama
2de ry: Jarred Stonely, JP vd Bank, Curtley Smith, Khanya Mfundisi, Marco de Lange, Marcel Strydom, Laurenze Laminie
3de ry: Luke Graham, Michael Lamont, Azola Mbaxa, Werner Groenewald, Ethan Bell, Busisani Vilani
Agter: Mnr J Smit (skoolhoof), mnr C de Klerk (hulp-afrigter)
Become a Sponsor