)
Laerskool Outeniqua kan pronk met hul nuwe telbord

Dit is met groot dank en waardering aan FINOVO dat Laerskool Outeniqua kan pronk met hul nuwe telbord. Links: Mnr JG Giliomee (Adjunkhoof Laerskool Outeniqua) Regs: Mnr Ettean Smit FINOVO

Laerskool Oueniqua Rugby nuus

Laerskool Oueniqua van George se 0/13A-rugbyspan word weereens trots deur Finovo Accounting geborg.  Die span het reeds vanjaar goed gevaar en het gedurende die vakansie 3e uit 26 spanne geeïndig…