Laerskool Outeniqua is baie trots met die insluiting van hierdie ses seuns in die verskeie SWD-rugbyspanne.
Voor: Khanya Mfundisi (SWD B-span), Curtley Smith (Cravenweek span), Marcel Strydom ( Cravenweek span)
Agter: Azola Mbaxa (SWD B-span), Busisani Vilani (Cravenweek span), Michael Lamaong (Cravenweek span.
Become a Sponsor