Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek op 15 Augustus.

By hom op die foto is me Hazel Bezuidenhout (bibliotekaresse) en die skool se media-monitors.

Voor: Megan Terblanche, Abigail Olvier, Ropa Magwaniza, Khanya Seme, Sarah-Joy Moses, Genica du Plessis, Fadielah Murphy

Agter: Zander Grobler, Jandré Pozyn, Sjanique Alberts, Khayla Wolmarans, Natalie Roux, Kristin Swart en Vernique Roberts

Become a Sponsor