Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek
Die bekende kinderboekskrywer, Fanie Viljoen, het Laerskool Outeniqua besoek op 15 Augustus. By hom op die foto is me Hazel Bezuidenhout (bibliotekaresse) en die skool se media-monitors. Voor: Megan Terblanche,…
Fanie Viljoen besoek Hoërskool Strand
Talle opgewonde leesliefhebbers vanaf graad 10 tot graad 12, het Vrydag 16 Februarie, die voorreg gehad om Fanie Viljoen te ontmoet. Hy het met baie entoesiasme met Hoërskool Strand die…








