[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
Laerskool Oueniqua se 0/13A-rugbyspan word weereens trots deur Finovo Accounting geborg. Die span het reeds vanjaar goed gevaar en het gedurende die vakansie 3e uit 26 spanne geeïndig by die 0/13 Marlo Rugbyweek. Die span vertrek 26 April om deel te neem aan die gewilde Wildeklawer toernooi in Kimberley, waar hulle die Suid-Kaap verteenwoordig.
Foto
Voor: Mnr C Kitching (afrigter), Mnr E Smit (Finovo Accounting), Mnr J Meyer (afrigter.
1ste ry: Andrew Cato, Zander Nel, Jaydan du Randt, Joshua Smuts, Jodi Prins, Ian de Jager Sphe Nzama
2de ry: Jarred Stonely, JP vd Bank, Curtley Smith, Khanya Mfundisi, Marco de Lange, Marcel Strydom, Laurenze Laminie
3de ry: Luke Graham, Michael Lamont, Azola Mbaxa, Werner Groenewald, Ethan Bell, Busisani Vilani
Agter: Mnr J Smit (skoolhoof), mnr C de Klerk (hulp-afrigter)
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor