)
Outeniqua Primary’s prefects visit Tuiniqua Retirement Home

Outeniqua Primary’s Prefects paid a visit to Tuiniqua Retirement Home in George on Friday, 11 May.  Gifts were distributed amongst the Grannies to celebrate Mother’s Day.

Rugbyspelers van Laerskool Outeniqua neem deel aan SWD Driehoekige Rugby

Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Outeniqua wat aan die SWD rugby Driehoekige  in Worcester, gaan deelneem.  Die finale Cravenweekspan en SWD XV-tal word na afloop van hierdie…

Netbalspelers van Laerskool Outeniqua na Wes-Kaapproewe

Laerskool Outeniqua in George is baie trots op die leerders wat die Eden-netbalspanne vir 0/12 en 0/13 gemaak het en gekies is om aan die Wes-Kaapproewe in Hermanus deel te…

Musikante van Laerskool Outeniqua neem deel aan Jong Musikantekonsert

Baie geluk aan Carla Krüger en Henco Bester van Laerskool Outeniqua in George wat genooi is om aan die Jong Musikantekonsert op 1 Junie deel te neem.  Carla het ‘n…

Laerskool Outeniqua skaakspelers ingesluit in Edenspan

Dié skaakspelers van Laerskool Outeniqua in George is ingesluit in die Edenspan wat 19-20 Mei 2018 aan die Wes-Kaap Individuele Skaakkampioenskappe in Kleinmond gaan deelneem. Hierdie spelers gaan te staan…

Outeniqua Primary held Ascension Day service

Outeniqua Primary in George held a special Ascension Day service on Thursday, 10 May 2018.  The message was brought by Mr Rudi Steyn. Left to right: Renet Steyn and Rudi…

Laerskool Outeniqua netbalspelers opgeneem in Interstreekspan

Laerskool Outeniqua in George is trots op die volgende dogters wat die Interstreekspan (George/Knysna/Plett) vir 0/11; 0/12 en 0/13 onderskeidelik gemaak het. Agter: Abigail Olivier, Carla Krüger, Zetho Shoto Middel:…

Laerskool Outeniqua rugbyspelers neem deel aan SWD-proewe

Laerskool Outeniqua in George is baie trots op hulle rugbymanne wat die George 0/13-streekspan by die eerste rondte SWD-proewe verteenwoordig het. Agter v.l.n.r. Wihann Cloete, Jodi Prins, Lee-Mar Pedro, Laurenze…

Outeniqua Primary School cyclers performed well in races

Well done to the following learners from Outeniqua Primary School in George who did well at cycling races over the week-end: l.t.r. Anya du Plessis (completed XLO Madibaz 3rd  girls,…

Laerskool Outeniqua muurbalspelers vaar goed tydens SA Plattelandtoernooi

Baie geluk aan die volgende 3 muurbalspelers van Laerskool Outeniqua in George, wat uitstekend gevaar het tydens die SA Plattelandtoernooi in Bloemfontein. Ian de Jager, Tiané Goosen en Aiden le…

Laerskool Outeniqua se 0/13A-meisies hokkiespan

Vanaf 27 April tot 1 Mei het Laerskool Outeniqua se 0/13A-meisies hokkiespan aan die Hess-toernooi deelgeneem.  Hul speel puik hokkie en eindig as wenners vie die Hess-toernooi. Agter: Abigail Olivier,…

Die 0/13A-rugbyspan an Laerskool Outeniqua

Die 0/13A-rugbyspan an Laerskool Outeniqua het 26-30 April aan die Wildeklawer-toernooi in Kimberley deelgeneem. Voor: Dewald Jonck, André du Preez ( Spanbestuurder), Laurenze Lamini, Charl Kitching (Afrigter), Sphe Nzama, Herman…

Laerskool Outeniqua se 0/11A-rugbyspan

Laerskool Outeniqua se 0/11A-rugbyspan het tydens die langnaweek aan die HESS-toernooi deelgeneem.  Die span het skitterend rugby gespeel en het in die finaal teen Grey Bloemfontein verloor.  Ons is baie…

Drikus de Jager en Martin Mostert van Laerskool Outeniqua

Hierdie twee kranige tennisspelers van Laerskool Outeniqua, Drikus de Jager en Martin Mostert, is na afloop van die SATA Laerskole Tenniskampioenskappe, opgeneem in die SA Laerskole Tennisspan wat later hierdie…

Laerskool Outeniqua Landsdiens neem uitstappie na Wilgewandel

Die Landsdienslede van Laerskool Outeniqua het ‘n baie interessante en opwindende uitstappie gehad na Wilgewandel.  v.l.n.r. Jannis Vermeulen, Vincent Alicino, Taelin Reuter, Wilco Coetsee en Durandt Heunis.

Laerskool Outeniqua se “Team Super Nova” wen eerste rondte van Astro Quiz

Baie geluk aan die “Team Super Nova” van Laerskool Outeniqua in George, wat die eerste rondte van die Astro Quiz gewen het met ‘n wonderlike telling van 30/27.  Hulle sal…

Laerskool Outeniqua o/13 Netbalspan ontvang sportsakke van Sapcor Brokers

Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua in George is dankbaar vir die borg van sportsakke deur Sapcor Brokers van George.  v.l.n.r. Sakhise Kumalo, Carla Krüger, Stacey Brits, Abigail Olivier, Me Sanra…

Laerskool Oueniqua wen met My Schoolkaart

Me Dos Santos (Tula Dos Santos van Laerskool Oueniqua se mamma), het haar My Schoolkaart getoon toe sy brandstof ingegee het by Engen Garage, George.  Sy het R1000-geskenkbewys by Engen…

Tim van Staden en Ian de Jager van Laerskool Outeniqua

Baie geluk aan die volgende twee seuns van Laerskool Outeniqua wat opgeneem is in die SWD 0/13-hokkiespan. V.l.n.r. Tim van Staden en Ian de Jager

Tennisspelers van Laerskool Outeniqua

Baie geluk aan die volgende drie  tennisspelers van Laerskool Outeniqua wat ons provinsie by die SA kampioenskappe in Bloemfontein gaan verteenwoordig. V.l.n.r. Drikus de Jager, Kaylin Mollentze en  Martin Mostert,

Laerskool Outeniqua se Caleb Jeneker

Laerskool Outeniqua se Caleb Jeneker hardloop deur ‘n gaping van die verdedigers tydens die 0/11 netbal- en rugbydag gehou by Laerskool Outeniqua.  By hom is spanmaat Jandrian Goosen vir ondersteuning.…

Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua

Rowan Mafutu van Laerskool Outeniqua snel oppad doellyn toe vir een van sy vele drieë tydens die 0/11 netbal- en rugbydag gehou te Laerskool Outeniqua.  By hom om te ondersteun,…

Outeniqua Primary School learners perform during “Outeniqua’s Got Talent”

At the recent Talent Show at Outeniqua Primary School in George, “Outeniqua’s Got Talent”, stunning vocal, dance and drama items were performed.  The winner is Lujah Diedericks, who gave a…

Laerskool Outeniqua o/13 hokkiespelers in George span

Baie geluk aan die volgende 0/13-hokkiespelers van Laerskool Outeniqua in George wat opgeneem is in die George-span. Agter v.l.n.r. Emmie Wannenburg, Abigail Olivier, Carla Krüger, Lila Badenhorst, Tayla Schroeter Middel…

Outeniqua Primary u/13 netball team started season on high note

Outeniqua Primary in George, u/13A Netball team started the season on a high note by participating in the annual Lorraine Primare (Port Elizabeth) Tri-Sports Day. Back left to right:  Marie…

Laerskool Outeniqua sluit kwartaal af op hoogtepunt

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Leerders van Laerskool Outeniqua in George het kwartaal een afgesluit met ‘n hoogtepunt!  Die Speletjiesaand, wat georganiseer word deur die klasverteenwoordigers en die…

Laerskool Outeniqua se jaarlikse waatlemoenfees

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die prefekte van Laerskool Outeniqua het die nuwe gr 4’s gou laat tuisvoel tydens die jaarlikse Waatlemoenfees. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/foto-4-v.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on”…

Laerskool Outeniqua se Mnr en Mej Valentyn.

Tydens Laerskool Outeniqua in George se Valentynsgeleentheid, is Tim van Staden en Danel Bosman aangewys as Mnr en Mej Valentyn.

Laerskool Outeniqua se vrugteslaai ‘n wenner

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Gr 5’s van Laerskool Outeniqua het almal saam gestem dat ‘n projek om vrugteslaai te maak, beslis ‘n wenner is. V.l.n.r. Danel…

Laerskool Outeniqua se Gr 5’s is vrugteslaai-konings

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Gr 5’s van Laerskool Outeniqua in George is bobaas as dit kom by die maak van vrugteslaai.  Hierdie was sowaar ‘n pret…

Laerskool Outeniqua se 0/13C krieketspan rock

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Outeniqua in George se 0/13C krieketspan “boul” die seisoen met ‘n wenner af.  Hier staan, lê en sit die manne met groot…

 Zack Blaauw van Laerskool Outeniqua

Zack Blaauw van Laerskool Outeniqua het tydens die Leierskapskamp van die prefekte geen probleem gehad om die hindernisbaan baas te raak nie

Saray-Joy Moses van Laerskool Outeniqua

Tydens die Leierskapskamp wat die prefekte van Laerskool Outeniqua, George, by De Hoek gehad het, het Saray-Joy Moses haar “modderbad” terdeë geniet.

Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua

Baie geluk aan hierdie seuns van Laerskool Outeniqua wat pragtig presteer het tydens Laerskool Outeniqua se Kleure Gala. V.l.n.r.  Tim van Staden (Senior Victor Ludorum) Hendriko Nel (Junior Victor Ludorum)

Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters

Laerskool Outeniqua in George se uitblinker-dogters tydens die skool se Kleure Gala. Voor:  Zani Vermeulen (Junior Victrix Ludorum) Agter: Danelle Bosman en Abigail Olivier het die Senior Victrix Ludorum Trofee…

Baie geluk aan die hoofleiers van Laerskool Outeniqua vir 2018

V.l.n.r. Drikus de Jager  (Onderhoofseun), Tim van Staden (Hoofseun), Abigail Olivier (Onderhoofdogter), Carla Krüger (Hoofdogter).

Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan al hierdie pryswenners wat tydens die Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua trofeë gewen het.   [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image 1″ _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Foto-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off”…

Laerskool Outeniqua se seuns-tennisspan skitter in die Paarl

Laerskool Outeniqua in George se seuns tennisspan het aan die Gerrie Berner Nasionale Tennistoernooi in die Paarl deelgeneem.  Hulle het ‘n welverdiende sewende plek behaal uit 16 deelnemende skole vanoor…

Laerskool Outeniqua hou loopbaandag

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Laerskool Outeniqua in George het onlangs ‘n Loopbaandag gehou.  Mila Barnard en Ulrich Grobler stel boere voor tydens hierdie dag. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Foto-6-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off”…

Outeniqua Primary School learners won Trophy

Well done to the following Outeniqua learners who won the Primary School Team trophy at the 2017 Ladismith Seweweekspoort MTB Challenge. Agter: Alissa Coetzer, Christiaan Swanepoel, Christian Hattingh, Marco de…

Laerskool Outeniqua neem deel aan ‘Design For Work’ koekversiering

Baie geluk aan die leerders van Laerskool Outeniqua in George, wat Saterdag deelgeneem het aan die Design for Work – Koekversierprojek.  Die leerders het met groot entoesiasme hul koeke versier…

Laerskool Outeniqua se trofeë-wenners

Baie geluk aan die volgende trofeë wenners van Laerskool Outeniqua in George, na afloop van hul Kleure Atletiek. V.l.n.r.  Marinette Putter (Snr Victrix Ludorum), Jayda van Antwerp (Jnr Victrix Ludorum),…

Laerskool Outeniqua in George hou Kleure Atletiek

Na ‘n heerlike dag van hardloop, spring en sing, was die Ninja Turtles (Groenspan) die wenners van die Geesbeker, die baanitems, en was ook aangewys as die algehele wenners van…

Laerskool Outeniqua hou hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Vrydag, 13 Oktober, het Laerskool Outeniqua hul jaarlikse Kleure Atletiekbyeenkoms gehad. Die Blouspan het hierdie jaar die tema, Trolls, gehad en hul dirigente het hul reg…

Laerskool Outeniqua-leerders maak beroepskeuses

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Donderdag 12 Oktober, het die gr 7’s van Laerskool Outeniqua in George, tydens Loopbaandag, groot pret gehad en aangetrek volgens die beroep van hul keuse. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column…

Laerskool Outeniqua het kunstenaars van formaat

Laerskool Outeniqua in George het waarlik kunstenaars van formaat!  Baie geluk aan Emma Lutsch (links)  en Emma Krüger (middel)  wat deelgeneem het aan ‘n internasionale kunskompetisie.  Hulle is medalje wenners…

Leerders van Laerskool Outeniqua in George ontvang sertifikate en trofeës

Baie geluk aan Allana Jacobs, Dylan Carelse en Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George wat sertifikate en trofeës gewen het vir uitmuntende kuns gedurende die WKOD provinsiale kunsuitstalling by…

Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble vaar uitstekend by Eisteddfod

Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble het uitstekend presteer in vanjaar se Eisteddfod.  Hulle het ‘n A+++ verwerf vir die ikoniese “Adiemus” en die “Hou djou rokkies”-medley wat hulle aangebied het. …

Laerskool Outeniqua in George skitter by Eisteddfod

Tydens die afgelope Feeskonsert van hierdie jaar se Eisteddfod, is Carla Krüger, Mia Wright, Monicke van der Walt en Henco Bester van Laerskool Outeniqua geselekteer om deel te neem.  Mia…

O/13 Dogters hokkiespan van Laerskool Outeniqua, Kampioene van SWD

Die 0/13A Dogters Hokkiespan van Laerskool Outeniqua het hul seisoen op hoë noot afgesluit deur die gedugte span van Oakhill op hul tuisveld 2-0 te wen en sodoende die titel…