Me Dos Santos (Tula Dos Santos van Laerskool Oueniqua se mamma), het haar My Schoolkaart getoon toe sy brandstof ingegee het by Engen Garage, George. Sy het R1000-geskenkbewys by Engen gewen in ‘n gelukkige trekking. Laerskool Outeniqua, die begunstigde op haar My Schoolkaart, het ook R1000 gewen en die leerders in Tula se klas het elkeen ‘n sjokolade gekry.
V.l.n.r. Mnr JG Giliomee (adjunkhoof), Me Helena Dos Santos, Tula Dos Santos