)

Hoërskool Outeniqua bied hul jaarlikse Wear Art aanbieding

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Hoërskool Outeniqua in George se Ontwerp Departement het op 19 April hul jaarlikse Wear Art aanbieding gehou in die Creare Saal van die skool se Kunssentrum.

Die tema was, “Building a Story”.

Die gaste en toeskouers by die geleentheid was hoogs beïndruk met die leerders se talent en kreatiwiteit.

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ posts_number=”10″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17599,17600,17601,17602,17603,17604,17605,17607″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”]

Laerskool Outeniqua het pragtig presteer tydens Hoërskool Outeniqua se Wear Art vertoning waar uitrustings van afval materiaal vervaardig word.  Die jaar is die leerders gelei deur stories en gedigte.

Foto 4: An-Sophie Buchholz het die koppe laat draai met haar Mermaid uitrusting.

Foto 5: Abi Wessels, Annerike van Eeden en Tianita Eksteen was die 3 hasies wat in almal se harte gekruip het.

Foto 6: Carla Krüger, Laerskool Outeniqua se eie Levinia Heks het rustig met haar besem die loopplank betree.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ posts_number=”3″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”17608,17609,17610″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal