Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua in George is dankbaar vir die borg van sportsakke deur Sapcor Brokers van George.
v.l.n.r. Sakhise Kumalo, Carla Krüger, Stacey Brits, Abigail Olivier, Me Sanra Alberts (Sapcor), Krisné Jordaan, Shanique Alberts en Uzu Mgcetane