Baie geluk aan die “Team Super Nova” van Laerskool Outeniqua in George, wat die eerste rondte van die Astro Quiz gewen het met ‘n wonderlike telling van 30/27. Hulle sal Outeniqua in die tweede rondte op 24 Mei teen al die skole in die Eden Karoo Distrik verteenwoordig.
v.l.n.r. Tim van Staden, Schalk Meintjes, Carla Krüger en Petro-Marie Fourie