)

Laerskool Outeniqua neem deel aan ‘Design For Work’ koekversiering

Laerskool Outeniqua neem deel aan ‘Design For Work’ koekversieringBaie geluk aan die leerders van Laerskool Outeniqua in George, wat Saterdag deelgeneem het aan die Design for Work – Koekversierprojek.  Die leerders het met groot entoesiasme hul koeke versier en selfs die voltooide koeke geskenk aan Tyholora Primêr en Hibernia.  Hulle was voorwaar sterre en is geprys vir hul positiewe houding.  Hulle wen vir hul skool ses baba spekbome.  Ons is trots op julle!

Links: Leeanda Jako, Allana Jacobs, Mandi van Rooyen, Lallie van Blerk

Regs: Willow Krige, Charley Williams, Mariska Bedeker, Caro Giliomee

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal