Baie geluk aan die volgende seuns van Laerskool Outeniqua wat aan die SWD rugby Driehoekige in Worcester, gaan deelneem. Die finale Cravenweekspan en SWD XV-tal word na afloop van hierdie toernooi aangewys. Agter v.l.n.r. Wihann Cloete, Jodi Prins, Lee-Mar Pedro, Laurenze Laminie, Joshua Smuts. Voor v.l.nr. Ian de Jager, Sphe Nzama, Zander Nel
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










