Laerskool Outeniqua in George is baie trots op die leerders wat die Eden-netbalspanne vir 0/12 en 0/13 gemaak het en gekies is om aan die Wes-Kaapproewe in Hermanus deel te neem. Â v.l.n.r. Conthesha Scott, Zetho Shoto, Jayda van Antwerp, Abigail Olivier, Mia Buxmann
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










