Baie geluk aan die volgende 0/13-hokkiespelers van Laerskool Outeniqua in George wat opgeneem is in die George-span.
Agter v.l.n.r. Emmie Wannenburg, Abigail Olivier, Carla Krüger, Lila Badenhorst, Tayla Schroeter
Middel v.l.n.r. Megan Prinsloo, Mia Buxmann, Cherise Spangenberg, Emma Lutsch
Voor v.l.n.r. Ian de Jager, Tim van Staden, Lee-Mar Pedro