Laerskool Outeniqua se 0/11A-rugbyspan het tydens die langnaweek aan die HESS-toernooi deelgeneem. Die span het skitterend rugby gespeel en het in die finaal teen Grey Bloemfontein verloor. Ons is baie trots op die toekomstige sterre.
Agter: Bernard Badenhorst, Zaylin Scholtz, Delarey de Klerk, Alakhe Fundisi, Ethon Zinkfontein, Bernhardt Schulze, Hendriko Nel, Gerard Bekker, Arno Badenhorst
Voor: Lee-Jay Arends, Rowan Mafutu, Mbasa Maneli, Jacobus de Villiers, Ruan Botes, Jandrian Goosen, Alexander Jonker, Caleb Jeneker, AJ Koen